Successfully reported

The Leopard Tree

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 140 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Simone J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Vreeslik tevrede met verblyf! So lekker gebly! Lekkerste ontbyt en so ongelooflik gasvry ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Wonderful stay! Had such a wonderful stay with the most delicious breakfast. Clean, spacious rooms and friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Super gasvry! Ons was so gasvry ontvang, dit het gevoel soos familie. Amanda het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel en my seuntjie se verjaarsdag by hulle ook baie spesiaal vir hom gemaak. Die kamers is baie ruim en netjies. Die ontbyt is uit die boeke en die personeel baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief weer daar kom oornag as ons weer in daai rigting op vakansie gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Derek
The Leopard Tree
Baie dankie! Ek is so bly jul het dit geniet. Hy het dit verdien. So trots op hom met sy 1ste jag. Pas julle mooi op. Groete en altyd welkom.

Nanette H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Heerlik! Ons is hartlik ontvang. Baie aandag word geskenk aan die kleiner besonderhede en bederfies. Die ontbyt was uit die boonste rakke. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rika N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Aangename kuier. Sal definitief weer soontoe gaan. Lekker gebly. Alles skoon en netjies en benodighede in kamer baie smaakvol. Heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola S
1 nag
5.0
Mrt 2025

Comfortable, beautiful, delicious. Lovely accommodation, beautiful and comfortable. Travelling alone, I felt very safe. Breakfast was amazing! Will definitely be staying over again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Ons het oorgebly vir sportgeleentheid en was baie tevrede met alles. Amanda is 'n besorgde en gasvrou wat uit haar pad gaan om 'n goeie ervaring te vir seker. Die kamers is baie netjies en skoon. Ontbyt was smaaklik en keurig voorgesit. Kan The Leopard Tree met gerustheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alexis H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Netjies, baie lekker ontbyt. Lekker gebly, ja. Gasheer was vriendelik. Geriewe was skoon. Bed was gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dries V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Home away from home. Rustige verblyf met alles wat ons nodig gehad het. Vriendelike gasvrou wat weet wat die reisiger nodig het. Dankie vir die heerlike kospakkies! Sal graag weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdel R
1 nag Besigheidsreis
4.0
Mei 2025

Skoon en netjiese verblyf. Heerlike ontbyt. Skoon en netjiese verblyf. Heerlike ontbyt.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Derek Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 140

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Munnik Street, Sterpark, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA158d03313d3581735630455f0ced0c1235c174d478fd15155a76253ce13b47f80bb7ab38b1b86fbf7bb1f3b7e66dd8fa75f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 140 5 1 5 66 Munnik Street Sterpark 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.895575286176 29.485413119049

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang