The Lighthouse
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R800.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Klein troeteldiere word toegelaat teen ekstra koste indien gaste vooraaf skriftelike toestemming kry. Vir groter troeteldiere moet gaste die eienaar vooraf kontak om reëlings te tref.
Troeteldiere mag nie in die swembad swem of op rusbanke of beddens spring nie. Kleiner troeteldiere met goeie maniere mag op die rusbanke op hulle eie kombers lê, of as die rusbank voldoende bedek is.
Wanneer gaste troeteldiere saambring, aanvaar gaste volle verantwoordelikheid en aanspreeklikheid vir enige potensiële skade of ekstra skoonmaakvereistes.
Let ook daarop dat die huis nie omhein is nie en dat daar volstruise in die area rondloop.
Maksimum 10 gaste insluitend dagbesoekers word toegelaat. Vir partytjies en fotosessies moet gaste vooraf goedkeuring versoek.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 122 Dassen Island Drive, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang