The Little Flat @ Cannon Rocks
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 558 Alice Road, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Little Flat is 'n pragtig ingerigte tuinwoonstel in die kusdorpie Cannon Rocks, perfek vir paartjies wat op soek is na 'n romantiese wegbreek.
Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n ruim slaapkamer wat met 'n koninggrootte-bed ingerig is en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, noodsaaklike eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n muurgemonteerde TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale.
Buite het gaste toegang tot 'n privaat balkon met buitemeubels en braaigeriewe, asook veilige parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis. Die sentrale ligging van hierdie eiendom plaas gaste binne maklike bereik van die strand, en 'n verskeidenheid plaaslike restaurante en geriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 558 Alice Road, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 558 Alice Road, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang