The Loft @ Glenogle Farm
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: G9 Ebenezer Dam Road, Glenogle Farm, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
- Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Loft @ Glenogle Farm is 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat tussen die denneplantasies in die pragtige en bergagtige area van Magoebaskloof skuil. Dit is op die skilderagtige Glenogle Plaas en spog met perde en 'n privaat dam vol forel. Dit is 'n eksklusiewe, romantiese wegbreekplek en perfek vir wittebroodgangers of diegene wat 'n herdenking of spesiale geleentheid wil vier.
Die solderkamer het slaapplek vir 2 gaste, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die aangrensende sitarea het gemaklike rusbanke en 'n knus kaggel.
Daar is 'n privaat dek met buitesitplek en 'n uitsig oor die woud, asook 'n Weber-braai. Gaste kan op die plaas visvang, skemerkelkies op die dek en by die dam geniet en voor 'n knetterende vuur ontspan.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Glenda Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 106
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- G9 Ebenezer Dam Road, Glenogle Farm, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
- Gaste dink The Loft @ Glenogle Farm het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: G9 Ebenezer Dam Road, Glenogle Farm, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang