Successfully reported
+24

The Loft @ Glenogle Farm

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: G9 Ebenezer Dam Road, Glenogle Farm, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Loft @ Glenogle Farm is 'n bekoorlike selfsorgkothuis weggesteek tussen die denneplantasies in die pragtige bergagtige area Magoebaskloof. Dit is op die skilderagtige Glenogle-plaas geleë en spog met perde en 'n manjifieke privaat dam vol forel. Dit is 'n eksklusiewe romantiese wegkruipplek, perfek vir wittebroodgangers of diegene wat 'n herdenking of spesiale geleentheid vier.

Die solderkamer het slaapplek vir 2 gaste, is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die aangrensende sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n knus kaggel.

Buite is daar 'n privaat dek met sitplek buite wat oor die woud uitkyk. 'n Weber-braai is beskikbaar vir gebruik deur die gaste. Gaste het toegang tot 'n verskeidenheid doendinge op die plaas, wat visvang, skemerkelkies op die dek by die dam insluit, of ontspan voor 'n knetterende vuur met 'n groot glas van jou gunsteling rooi.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Verwarmer
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Annelize B
Saam met lewensmaat
5.0
Werklike besondere verblyf tussen die bome met pragtige uitsig op die dam. The Loft is uit 'n storieboek.
Okt 2025
L S
Saam met lewensmaat
5.0
Loved everything about Glenogle, from the farm to the cottage itself. What a lovely cottage in such a serene setting. We loved every mi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Marleze A
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, romantic, unforgettable. A picturesque little gem tucked between the trees, this peaceful place is perfect for unwinding. Imm...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Jacinda V
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful forest retreat – serene, private, and perfect for a relaxing getaway. We had a truly lovely stay at The Loft. It’s a private l...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Tshegofatso R
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Our stay was amazing; we had the most peaceful and quiet time away from the city. Glenda and her team provided the best hospit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Glenda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 106

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • G9 Ebenezer Dam Road, Glenogle Farm, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
  • Gaste dink The Loft @ Glenogle Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: G9 Ebenezer Dam Road, Glenogle Farm, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5baed165d618cafe85a77ae5766de4c36ad8d24663f533d95b2b9396c42b4a281195f2f300ef95ef2a400507a811857674d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 G9 Ebenezer Dam Road Glenogle Farm 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.905662099403 29.998190402985

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang