The Loft
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 52 Kingston Avenue, Auckland Park, Johannesburg, 2465, Gauteng
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 3)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Die Loft is 'n moderne selfsorgwoonstel in solderstyl, geleë in die lowerryke en veilige voorstad Auckland Park, Johannesburg. Ideaal geleë naby die SABC, groot universiteite en 'n verskeidenheid moderne kafees, is hierdie knus eenheid perfek vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na gerief, gemak en 'n rustige verblyf.
Hierdie smaakvol gemeubileerde solderwoonstel bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer op die tussenvloer, gemeubileer met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer op die onderste vlak is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-onderste vlak sluit 'n goed toegeruste kombuisie met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware in. Die sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n slim-TV met toegang tot stromingsdienste. Gratis hoëspoed-WiFi is beskikbaar regdeur die woonstel.
Gaste het 'n privaat ingang en toegang tot veilige parkeerplek van die straat af. Die eenheid maak oop na 'n klein buitepatio met sitplek, ideaal om 'n oggendkoffie te geniet of saans af te ontspan.
Hierdie stylvolle solderwoonstel is gerieflik geleë binne loopafstand van openbare vervoer, restaurante en besienswaardighede soos Melville se 7de Straat en die Johannesburgse Botaniese Tuine, en bied 'n verwelkomende basis in die hartjie van Auckland Park.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Samukelisiwe
Uyanda
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 52 Kingston Avenue, Auckland Park, Johannesburg, 2465, Gauteng
- Gaste dink The Loft het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 52 Kingston Avenue, Auckland Park, Johannesburg, 2465, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang