The Log Cabin
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 31 Des 2025.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Devon Valley Road, Louisvale Wine Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 600R3 240 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Log Cabin is in die hartjie van Devon Valley in die Kaapse Wynlande geleë en dit het 'n pragtig uitsig op die berge rondom Stellenbosch en die wingerde wat oor die heuwels kronkel.
The Log Cabin bied gerieflike gastehuisverblyf in 6 eenhede wat verblyf bied aan 2 tot 6 gaste. Die slaapkamers het koningroottebeddens en 2 enkelbeddens. Daar is privaat badkamers met storte. Elke eenheid het 'n kombuisie, sowel as lugversorging, 'n verwarmer, haardroër, strykyster en 'n skootrekenaarvriendelike werkspasie.
Die gastehuis het ook 'n swembad, WiFi en veilige parkeerplek. Ontbyt is ingesluit by die tarief.
Doendinge in die omgewing sluit wynproe, fynproewersetes en voetslaan in. Die gastehuis kan ook wynproetoere en pendeldienste help reël.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Kobus Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 36
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Devon Valley Road, Louisvale Wine Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink The Log Cabin het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Devon Valley Road, Louisvale Wine Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang