The Log Cabin
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 31 Des 2025.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Devon Valley Road, Louisvale Wine Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 600R3 240 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Log Cabin skuil in die hartjie van Devonvallei in die Kaapse Wynlande, en bied pragtige uitsigte oor die berge rondom Stellenbosch, en die wingerdbedekte heuwels.
The Log Cabin bied gerieflik gemeubileerde verblyf in 6 eenhede en bied slaapplek aan tussen 2 en 4 mense. Die slaapkamers is ingerig met koninggrootte-beddens en 2 enkelbeddens, en het privaat badkamers met storte. Elkeen van die eenhede is toegerus met 'n kombuisie, sowel as lugversorging, 'n verwarmer, 'n haardroër, 'n strykyster en 'n skootrekenaarvriendelike werkspasie.
Die gastehuis bied 'n swembad, 'n borrelbad, asook WiFi-toegang. Veilige parkeerplek word voorsien.
Doendinge in die area sluit wynproe, lekker eet en voetslaan in, en kan help met wynproe-toere en opteldienste.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Kobus Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 36
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Devon Valley Road, Louisvale Wine Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink The Log Cabin het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Devon Valley Road, Louisvale Wine Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang