The Lourie Inn
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Kruger Street, Paulpietersburg, 3180, KwaZulu-Natal
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Lourie Inn bied gemaklike verblyf in 'n bed-en-ontbyt in die klein dorpie Paulpietersburg in Noord-KwaZulu-Natal.
Gerieflike verblyf word aangebied in 2 gastekamers wat elk 2 gaste kan akkommodeer. Die kamers met lugversorging het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die enkelbeddens kan op versoek in 'n dubbelbed omskep word.
Gaste het toegang tot 'n TV met volledige DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi. Braaigeriewe is op aanvraag beskikbaar.
Ontbyt is ingesluit, en aandete kan teen 'n bykomende koste gereël word met vooraf reëling. Middagetepakkies is op aanvraag teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Die dorp Paulpietersburg is 120 km vanaf Newcastle en 49.7 km vanaf Vryheid geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Claus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 14 Kruger Street, Paulpietersburg, 3180, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Lourie Inn het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Kruger Street, Paulpietersburg, 3180, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang