Successfully reported
+25

The Majestic

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Gous Street, The Majestic, Unit 9, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Majestic is 'n stylvolle enkel-eenheid net 'n paar treë van die see in Strand af, en bied 'n stil en privaat toevlugsoord in 'n goed onderhoude woonstelblok. Plaaslike restaurante en winkels is maklik te voet bereikbaar, wat dit gerieflik maak vir gaste om die omgewing te verken.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n koninggrootte-bed. Dit maak gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Hierdie eenheid het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuisie toegerus met 'n yskas, induksiestoof, lugbraaier, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Kaapstad Internasionale Lughawe is slegs 35 km weg, wat gerieflike toegang bied vir beide sakereisigers en vakansiegangers. Gehaltewynplase is 'n kort rit vanaf die omgewing, ideaal vir daguitstappies. Strand se sentrale ligging maak dit 'n goeie basis om alles wat die Kaap bied, te verken.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Stroomdienste
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Lizaan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 2 Gous Street, The Majestic, Unit 9, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Majestic het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Gous Street, The Majestic, Unit 9, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2bbe0d288d807b6ca6ae4722f251dfd0b3b9c52625e5bb473fd5a7a8c647fe875882f1e2803357f4c64e039ed81ee088a72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 2 Gous Street The Majestic, Unit 9 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.118696284655 18.83024317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang