The Marigold House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Sluit gerus by jou gasvrou aan vir toere van die Karoo:
- Gateway to the Galaxy-toer: verken die Groot-Karoo en eindig by die bekende SALT-teleskoop in Sutherland
- Karoo Kuiers: 'n begeleide toer na omringende plase en dorpe van belang
- Padkos Foodie-toer: 'n Toer van tradisionele Suid-Afrikaanse Karookos by verskeie klein dorpies in die omtrek. 
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 11 Schalkwyk Street, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang