Successfully reported

The Marina House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Anna-mare O
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Rustig en ontspannend. Die verblyf was een vir die boeke. Ons was 5 volwassenes en spasie was meer as genoeg. Die dek was ons gunsteling. Vroegoggend koffie, laat aande cappuccino en uitkyk oor die water.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzabe
The Marina House
Baie dankie. Ons hoop om julle weer te sien.

Lee-anne D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Perfect for a relaxing getaway with peaceful surroundings. Lovely stay with my family, including my fur baby. Would definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice G
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Beautiful place, we will be back! Wonderful stay, the house is lovely and it is so beautiful being right on the water. Elzabe is also extremely helpful and kind. Thanks, we had an amazing time!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elzabe
The Marina House
Thank you, Kalinka. Hope to see you again.

Mariette B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Jul 2025

Mislei dat daar binnebraai is. Pragtige area en mooi huis. Op die webtuiste is daar verskeie foto's waar daar ’n binnebraai is, en selfs in die beskrywing van die verblyf word ’n binnebraai genoem – wat perfek is vir winter! Ongelukkig, met aankoms, is die binnebraai gesluit en is daar aan ons genoem dat ons buite moet braai. Dit was in die middel van die winter, en ons was almal net nog meer siek ná een aand se buitebraai! Ons het weer gevra of ons maar binne mag braai, en daar is gesê die haard is stukkend. Ons is om die bos gelei dat daar ’n binnebraai is!

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Elzabe
The Marina House
Baie dankie vir u terugvoer. Ons waardeer dit dat u die tyd geneem het om u ervaring met ons te deel. Ons vra opreg om verskoning vir die teleurstelling rondom die binnebraai. Die braai was tydens u verblyf ongelukkig gesluit weens vorige skade, en ons moes dit buite werking stel om verdere risiko of moontlike skade aan die huis te voorkom. Dit was beslis nie ons bedoeling om enige gaste te mislei nie, en ons is besig om die inligting op ons webtuiste en foto's aan te pas om toekomstige misverstande te voorkom. Ons het wel twee buitebraaigeriewe beskikbaar – een op die dek en nog een aan die agterkant van die huis, wat beskut teen die wind is. Ons verstaan egter dat buitebraai in die winter ongerieflik kan wees, en ons is jammer dat dit u verblyf beïnvloed het. Ons waardeer u eerlike terugvoer en sal dit gebruik om ons diens en kommunikasie verder te verbeter.

Regardt V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Rustig. Ja, ons het baie lekker gekuier en Elsabe was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leigh-ann T
Lang verblyf
5.0
Jan 2024

Awesome house with great views. It was awesome - beautiful location and an excellent host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzabe
The Marina House
Thank you, Leigh-Ann. Hope to see you again. Be safe and may God bless you and your family.

Jason B
Lang verblyf
5.0
Des 2023

The Marina House provides a sanctuary from the noise around, especially in December. The Marina House is a beautiful venue, with amazing views and location. This is the perfect space for a getaway for a small family or a little get-together.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzabe
The Marina House
Thank you for your kind words, Jason. We hope to see you again. Stay blessed.

Carol V
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Heerlike ontspannende vakansie. Lieflike huis met alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzabe
The Marina House
Dankie Carol, vir jou resensie oor The Marina House. Voorspoed en hoop om julle weer te sien. Groete

Marwaan B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

A beautiful and tranquil stay. The Marina House is perfectly situated and a great family home. We did not even realise that there was load shedding with an inverter present. Our time spent was very relaxing and safe for the family to swim. Friendly neighbours as well. Thank you, Elzabe, for a lekke stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzabe
The Marina House
Thank you for the kind words, Marwaan.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elzabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1041 Port au Prince, Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA140648fe31cb71c9d90fe14320d7b37de5ea0f508c9d67f93f70e2d45c7f1508e57e6c73b9cdba307d328172e1aba4767f70?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 1041 Port au Prince Marina Martinique 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.07769733917 24.915110081043

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang