Successfully reported
+16

The Mayflower

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Flower Street, Central, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Mayflower bied selfsorgverblyf op die boonste verdieping van selfsorg studio-huisies in Hermanus. Die eiendom is goed geleë in sentrale Hermanus naby aan die dorp, restaurante en 250 m vanaf die kranspaadjies langs die see. The Mayflower het 'n rugsteunkragstelsel en word nie deur beurtkrag geaffekteer nie.

Die 2 boonste huisies, naamlik The Port Side en Starboard, bied elk verblyf vir 2 volwassenes en beskik oor ’n koninggrootte-bed wat opgemaak kan word as 2 enkelbeddens op versoek. ’n Derde gas of ’n kind ouer as 8 kan slaap op die slaapbank. Die badkamer het ’n stort, toilet en wasbak. Elke huisie het ’n kombuisie wat toegerus is met ’n yskassie, mikrogolfoond, ketel, induksieplaat en basiese eetgerei en breekware. Elke huisie het ’n etenstafel waarby 2 gaste kan sit, ’n TV met sekere DStv-kanale en ’n DVD-speler. Daar is ook WiFi. Elke huisie het ’n stoep met ’n weber en ketelbraai.

Gaste is welkom om van die plonspoel op die eiendom gebruik te maak. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die eiendom word besit deur die meester seevaarder Graham Fenn en sy kunstenaarvrou, Jenny Bowes Meyer. Hulle is al albei vir langer as 23 jaar in die gasvryheidsindustrie. Hulle het 2 vriendelike honde, Paddy en Murphy, wat rustig is en mal is oor gaste.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jennifer Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 18 Flower Street, Central, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Mayflower het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Flower Street, Central, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe12c99721d7e0d317ff6bb5e465d9d881c9d4ff78479ba0f845e188ff4942c6f11a6aaf4f29b32398f72cf45dc2aa1d0c92e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 18 Flower Street Central 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4202795 19.233949
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang