The Melville Quarters
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 54 4th Avenue, Melville, Johannesburg, 2092, Gauteng
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Melville Quarters bied veilige en stylvolle selfsorgverblyf in Melville, Johannesburg. Die ligging van die instansie maak dit die ideale verblyf vir sakereisigers, besoekende professore, studente en toeriste.
Gaste het 'n keuse van 5 eenhede en 'n drieslaapkamerhuis wat elkeen sy eie privaat ingang en unieke style bied. Lavender en Desert Rose het albei slaapplek vir 3 gaste, terwyl Jasmine Room en Morning Glory Room elk 2 gaste akkommodeer. Clivia-huis bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers elk met sy eie badkamer.
Elke eenheid bied 'n badkamer, 'n eetarea en kombuisgeriewe, asook 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. WiFi is ook beskikbaar in elke kamer.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek. Gaste het ook volle toegang tot die gemeenskaplike swembad, tuin en braai-area. Gaste is ook naby die universiteite, en plaaslike winkels en restaurante is naby.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Corlien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 54 4th Avenue, Melville, Johannesburg, 2092, Gauteng
- Gaste dink The Melville Quarters het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 54 4th Avenue, Melville, Johannesburg, 2092, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang