The Moorings 1
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kreeftegang Close, Crayfish Wharf Complex, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Moorings 1 is 'n selfsorgeenheid in Paternoster, 'n ouwêreldse vissersdorpie aan die Weskus van Suid-Afrika. Die dorp is 'n gewilde toeristebestemming vir diegene wat 'n Mediterreense atmosfeer met wit strande, blou water, kalkkothuise en tradisionele visserman-argitektuur verlang.
Die ateljee-eenheid is geskik vir 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea met 'n badkamer en kombuisie. Daar is 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank met 'n TV teen die muur. Gratis WiFi is beskikbaar.
Hier kan gaste 'n lekker skemerkelkie op die stoep geniet en na die branders en seevoëls luister. Die eenheid is deel van 'n kompleks wat uit 5 eenhede bestaan.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 64
Resensies 927
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Kreeftegang Close, Crayfish Wharf Complex, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink The Moorings 1 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kreeftegang Close, Crayfish Wharf Complex, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang