Successfully reported

The Oak Potch

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 105 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Linda M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Stunning plek met die rustigste atmosfeer! Beautiful plek, vriendelike mense, mooiste tuin! Sal definitief weer daar kom bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Goeie ervaring van mooi, goed versorgde gastehuis, tuin en vriendelike personeel. Twee nagte verblyf vir kort besoek in Potchefstroom. Die personeel het ons vriendelik ontvang en was baie behulpsaam. Gerieflik geleë naby die universiteit en hoewel dit 'n bedrywige omgewing is, was dit baie rustig en stil by die gastehuis. Ons het die verblyf geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mia K
1 nag
5.0
Sep 2025

Het dit baie geniet! Alles was pragtig! Pragtig! Verskriklik gasvry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary-Ann G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Rustige stil plekkie in Potch. Ons was baie vriendelik verwelkom en alles is vir ons gewys, tot die kleinste detail wat baie help. Die plek is skoon, netjies, pragtig binne en buite en alles was net baie mooi. Die beddens slaap baie lekker, badkamers is pragtig en skoon. Ons is baie tevrede met die verblyf en sal die plek enige tyd aanbeveel vir enige ander paartjie/gesin/enkel persoon om daar te gaan oornag. Ongelukkig het die weer ons beperk om nie te kon swem nie, maar die swembad was pragtig blou en glo ons sou dit ook geniet het. Sal vir seker weer by die plek gaan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conrad D
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

10/10. Wonderlike plek, perfekte ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen S
1 nag
5.0
Sep 2025

Kwaliteit verblyf. Lieflike gastehuis met goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Fantasties. Geweldig lekker! Kuierarea-glaskas is wonderlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre O
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Gerieflik, benodig net lugversorger. Lieflike en vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo G
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Neat, clean and tidy, very comfortable and friendly. Neat, clean and tidy, very comfortable and friendly. I will definitely book and stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Netjies, gemaklik, veilig en vriendelik. Ons het lekker gebly. Goeie kamers en diens! Al was ons redelik laat met 'n bietjie teëspoed van Johannesburg af, het die Oak vir ons gewag en versorg!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Armand Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 112

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 625
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 625
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 625
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Thabo Mbeki Way, Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84c1980831bb2e1d7e4381644b5cb04cb5ee42e30e276a7b5cfa8c6c5a3030750a3b8c8521cdac184c76e130741133902291?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R625 per nag (plek vir 2) 105 5 1 5 36 Thabo Mbeki Way Bult 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.688521834398 27.099473322754

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang