Successfully reported
+95

The Oak Potch

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Thabo Mbeki Way, Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R625 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Oak Potch bied gerieflike gastekamers en is in die hartjie van Potchefstroom geleë. Hierdie geskiedkundige gastehuis is ideaal geleë naby die Potchefstroomse Universiteit en NWU-kampus.

Verblyf by The Oak Potch bestaan uit verskeie individueel versierde kamers. Elke kamer beskik oor 'n privaat badkamer en beskik oor geriewe soos lugversorging, gratis WiFi-internettoegang en tee- en koffiemaakgeriewe. Aandete kan gereël word teen 'n ekstra koste.

Die gastehuis spog ook met 'n gemeenskaplike kombuis en leefarea, 'n groot swembad, 'n glas gazebo in die goed versorgde tuine, asook veilige onderdakparkeerplek vir voertuie, agter afstandbeheerde hekke.

Die Oak Potch is ook ideaal geleë naby die sportdorpie en die Mooiriver Junction-winkelsentrum.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 105 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Linda M
Gesin met tieners
5.0
Stunning plek met die rustigste atmosfeer! Beautiful plek, vriendelike mense, mooiste tuin! Sal definitief weer daar kom bly!
Okt 2025
Jan F
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie ervaring van mooi, goed versorgde gastehuis, tuin en vriendelike personeel. Twee nagte verblyf vir kort besoek in Potchefstroom. Die personeel h...
Sien meer
Sep 2025
Mia K
5.0
Het dit baie geniet! Alles was pragtig! Pragtig! Verskriklik gasvry!
Sep 2025
Mary-Ann G
Gesin met tieners
5.0
Rustige stil plekkie in Potch. Ons was baie vriendelik verwelkom en alles is vir ons gewys, tot die kleinste detail wat baie help. Die plek is skoon, ...
Sien meer
Sep 2025
Conrad D
Saam met vriende
5.0
10/10. Wonderlike plek, perfekte ligging.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Armand Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 112

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 36 Thabo Mbeki Way, Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink The Oak Potch het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 625
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 625
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 625
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Thabo Mbeki Way, Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84c1980831bb2e1d7e4381644b5cb04cb5ee42e30e276a7b5cfa8c6c5a3030750a3b8c8521cdac184c76e130741133902291?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R625 per nag (plek vir 2) 105 5 1 5 36 Thabo Mbeki Way Bult 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.688521834398 27.099473322754

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang