Successfully reported
+20

The Oak Roots

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34B Thabo Mbeki Way, Bult, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Oak Roots is 'n heerlike selfsorg-dupleks in Die Bult, Potchefstroom. Hierdie bekoorlike eiendom is gerieflik naby 'n verskeidenheid geriewe en besienswaardighede, wat dit 'n ideale plek maak vir 'n gemaklike en aangename verblyf.

Die huis het slaapplek vir tot 6 gaste met sy 3 goed ingerigte slaapkamers. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n knus dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en spog ook met 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die derde slaapkamer het 'n gemaklike koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Al die kamers is op die eerste verdieping van die eiendom.

Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in. 'n Sentrale ontbyttafel met stoele dra by tot die gesellige atmosfeer, wat dit 'n wonderlike plek maak om die dag te begin. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitarea met gemaklike sitplekke, perfek vir ontspanning.

Buite kan gaste die braai-area geniet, en veilige parkeerplek word voorsien vir gemoedsrus. Vir diegene wat die area wil verken, is Cachet Winkelsentrum en NWU Botaniese Tuin binne stapafstand, terwyl die Potchefstroom Museum net 3,4 km ver is.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Theo T
5.0
Uitstekende ligging naby die NWU kampus, goeie waarde vir geld, goed toegerus. Ons gasheer het baie moeite gedoen om ons verblyf aangenaam te maak. Di...
Sien meer
Jun 2025
Mariska D
Saam met lewensmaat
4.6
Voldoende en tevrede, waarde vir geld. Super skoon, netjies en gerieflik, vriendelike ontvangs. Die enigste voorstel van ons kant af is vars melk om t...
Sien meer
Aug 2025
Thelma O
Saam met lewensmaat
4.6
Verblyf was goed. The Oak Roots het baie potensiaal en ons het heerlik gebly. Die akkommodasie was netjies en skoon, maar ongelukkig kan ek nie diesel...
Sien meer
Mei 2025
Melissa T
Gesin met tieners
4.6
Efficient and affordable. Our stay was comfortable and good. We were in close proximity to great restaurants, wonderful hikes and the m...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Deon M
Gesin met klein kinders
4.6
Waarde vir geld. Baie gemaklik. Baie lekker gebly. Lekker ruim vertrekke. Groot leefarea, oop plan kombuis-sitkamer. Kombuis baie goed toegerus. Elke ...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Armand Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 110

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 34B Thabo Mbeki Way, Bult, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink The Oak Roots het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34B Thabo Mbeki Way, Bult, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27aed4c1d00e6baf3e7a4e60d5dbf0fc3eaa5e3fab474ffb4e8c32ca4b87874cef678aa475fa28be18ce2875a26e210b6702?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 34B Thabo Mbeki Way Bult 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.688278 27.09927

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang