The Oasis Hotel
- Kapasiteit: 88 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 26 Schroder Street, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Vanaf R1 720 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Oasis Hotel is in die dorp Upington geleë en bied moderne, stylvolle en gerieflike akkommodasie vir beide sakereisigers en vakansiegangers. Die hotel is in Upington se middestad, naby die Oranjerivier, en is gerieflik geleë binne loopafstand van groot banke en kleinhandelwinkels, sowel as 'n keuse van restaurante.
Akkommodasie word in verskeie kamers aangebied. Die gebruik van natuurlike kleurskemas met warm, aardse kleure skep 'n verfrissende gevoel. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en is toegerus met individueel beheerde lugversorging. Die Superior-kamers is groter en is ideaal vir gesinne, terwyl die Suites ook TV's, aparte sitkamers en balkonne het.
Die hotel bied die Atrium-restaurant, waar gaste daagliks 'n volledige buffet-ontbyt kan geniet, met 'n voedselkeuse vir elke smaak. Goed opgeleide en vriendelike personeel is 24 uur per dag beskikbaar om gaste te help.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Kathy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 26 Schroder Street, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Gaste dink The Oasis Hotel het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 88 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 26 Schroder Street, Upington, 8801, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang