Successfully reported

The Oasis Hotel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Gideon S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

In general, it was a great stopover. The breakfast was basic but adequate, and they had a security guard to look after the vehicles, although there was no inside parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tasneem K
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Awesome stay. Awesome, clean place and the staff are very friendly and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tasneem K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Awesome place. Awesome place, central and felt safe. Staff are very friendly and willing to assist. It was nice and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herco B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Baie gerieflik. Geen klagtes oor die hotel nie. Die mense was vriendelik en gasvry. Ons het 'n kamer gekry naby die hoofpad en die karre het geraas gemaak, so ek sal volgende keer net vra vir 'n kamer aan die rivier se kant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lize P
1 nag Saam met vriende
4.6
Mei 2025

Vriendelik en gerieflike kamers. Baie lekker gebly. Skoon en netjies en baie vriendelike personeel. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elliott K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Gasvry af. Vriendelike mense, goed ingerigte kamers, en uitstekende waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caroline K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Awesomeness! I booked for the matric ball, they allowed us to have our photoshoot at the hotel, the host was very helpful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Verblyf vir naweek. Vriendelike diens. Ons was aangenaam verras met die vriendelike diens wat ons ontvang het. Kamers was meer as wat ons verwag het. Baie lekker gebly. Enigste nadeel was dat die badkamer nie handwash gehad het nie, en wet wipes sal beslis ook 'n pluspunt wees. P. s - Noem asb. dat buffet breakfast by die prys ingesluit is. Ons het dit nie geweet nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kathy
The Oasis Hotel
Dear Petra D Thank you for choosing The Oasis Hotel as your accommodation of choice whilst visiting Upington. We are delighted to hear you had a good stay, and your comments have been noted. The necessary information will be conveyed to the team. Please do come and visit us again soon! Kind regards, All at The Oasis

Esmerelda F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Waarde vir geld, veilig, netjies. Hierdie verblyf is uitstekend. Ek het elke oomblik daarvan geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kathy
The Oasis Hotel
Esmerelda Baie dankie dat u ons gekies het as verblyf. Ons is baie gelukkig dat u dit baie geniet het. U is meer as welkom. Baie dankie

Amanda M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Uitstekend. Mooi netjiese suite. Personeel baie vriendelik en hulpvol. Ontbyt was heerlik. Ek sal vir seker weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Kathy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 720
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 720
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 88 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 26 Schroder Street, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27c8524c1819effc756fced5f4f527f4fa92535783cb32ec70800e7d7939e20c44800499a6084bb47e0c6209974025054fb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 720 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 26 Schroder Street Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -28.458952844785 21.246426701546
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang