Successfully reported
+14

The Ocean Side Cottage

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Breakwater Lane, Fleur Park, Gordon's Bay, Capet, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

The Ocean Side Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in die Fleur Park-vakansieoord, in die skilderagtige kusdorpie Gordonsbaai geleë. Die kompleks is ideaal geleë naby die strand, hawe en plaaslike restaurante.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan tot 8 gaste. Die slaapkamers is albei ingerig met 'n dubbelbed en die leefarea het 4 enkelbeddens. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en broodrooster. Die leefarea beskik oor 'n eetarea, 'n gemaklike sitarea en 'n TV. Die kothuis maak oop op 'n privaat patio met ingeboude braaigeriewe. Oorgenoeg parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Besoekers kan nabygeleë besienswaardighede soos die Helderberg Natuurreservaat, bekend vir sy diverse flora en fauna, ontdek of skilderagtige staptogte in die Helderberge geniet. Die dorp self spog met bekoorlike winkels, restaurante en kafees.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Davine S
Gesin met klein kinders
5.0
The Ocean Side Cottage was redelik behulpsaam lekker en gerieflik gewees. Ons het baie lekker gebly, alles was lekker gerieflik, winkels is naby. Ek s...
Sien meer
Jun 2025
Hanlie D
Gesin met klein kinders
5.0
Ongelooflik. Dit was 'n fantastiese naweek, baie veilig, en die diens was ongelooflik. Beste vir die kinders was die afstand tot by die see; dit was v...
Sien meer
Nov 2024
Rodney M
Gesin met klein kinders
5.0
Peacefully amazing. Our stay was lovely, the tranquility is amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Nazeerah A
Gesin met klein kinders
5.0
Comfortable. Very cosy and convenient location. Neat and well equipped cottage. Enjoyed our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Marlon M
Gesin met tieners
5.0
Peaceful and relaxing and very safe hence we always choose Flee Park. Absolutely amazing service from Carmen. We enjoyed our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Carmen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 13 Breakwater Lane, Fleur Park, Gordon's Bay, Capet, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Ocean Side Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Breakwater Lane, Fleur Park, Gordon's Bay, Capet, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9869f674d6a546d661e895f07bc382388d04f2695536251916b1402d3e7f3115d671c307eb289c0510b78a29aae1d5e85388?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8) 14 5 1 5 13 Breakwater Lane Fleur Park Capet Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.151083123445 18.860197850625

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang