The Old Oak Manor
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Church Street, Riebeek Kasteel, 7300, Wes-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Old Oak Manor bied gerieflike oornag-B&B-verblyf in die rustige dorpie Riebeek Kasteel, wat dit 'n ideale ligging maak vir 'n paartjies wat op soek is na 'n romantiese wegbreek.
Dié gastehuis bied gaste 'n keuse van 5 pragtig ingerigte kamers, almal met en suite-badkamers. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Elke kamer is toegerus met lugversorging wat beide verkoeling en verhitting bied, wat die hele jaar gerief verseker. Komplimentêre WiFi is oral in die eiendom beskikbaar.
Gaste kan gedurende die somermaande om die swembad ontspan, skemerkelkies teug voordat hulle aandete by die restaurant op die perseel onder die sterre en gloeiende sprokiesligte geniet. In die winter verskuif die atmosfeer na gesellige wynproeë, en heerlike maaltye langs 'n knetterende kaggel geniet. Met jou voertuig veilig geparkeer, is 'n rustige nagrus in Riebeek Kasteel op hande.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
ANDREW Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 7 Church Street, Riebeek Kasteel, 7300, Wes-Kaap
- Gaste dink The Old Oak Manor het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Church Street, Riebeek Kasteel, 7300, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang