Successfully reported
+98

The Old Village

  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Modderfontein, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die Ou Dorp is 2.8 km buite die dorp Citrusdal in die Wes-Kaap geleë en bied gehalte-selfsorgverblyf met 'n restaurant en kroeg op die perseel. Dit is binne maklike bereik van die N2 en is ideaal vir gesinne of groepe vriende wat op soek is na 'n gerieflike oornag- of wegbreekplek.

Die verblyf bestaan uit 7 volledig toegeruste kothuise om van te kies. Die kothuise is gemeubileer met verskillende bedtipes en die badkamers is toegerus met bad- of stortgeriewe.

Die kothuise bied almal 'n kombuis wat goed toegerus is om aan gaste se selfsorgbehoeftes te voldoen. Elke eenheid spog met 'n ruim leefarea met 'n kaggel vir koue winteraande. Linne en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief.

Gaste kry veilige parkering op die perseel tydens hul verblyf.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 202 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Mark H
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay. A very cute cottage. Well equipped and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Lydia M
Saam met vriende
5.0
A wonderful, though short stay. As part of a wildflower trip, my friends and I needed to stay overnight in Citrusdal. I booked at the O...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Robert K
Saam met lewensmaat
5.0
Besondere verblyf. Dit was baie besonders. Pragtige ligging en huisie. Goeie waarde vir geld. Ongelooflik om te dink ons het in 'n plek gebly wat 300 ...
Sien meer
Aug 2025
Pieter D
Saam met vriende
5.0
Fantasiese verblyf, met die gegewe hout vir ons kaggelvure, die hoogtepunt! Ons het baie lekker gebly, en was spyt dat ons nie vir langer bespreek het...
Sien meer
Jun 2025
Lizelle B
Saam met lewensmaat
5.0
Everything was perfect, nice and quiet, safe, good views. Only problem was the one step from the bedroom to the bathroom for an elderly...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sonia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 202

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Modderfontein, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Old Village het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Modderfontein, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfff366dac9a269a3c5c6c3c31fcdbeac730918c8990ea9f133745d56c8cbe5681e0f5fcc475686ffdc6b14f2b07a5e21e208?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 202 5 1 5 Modderfontein Citrusdal 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.606656963178 18.989319703336
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang