Successfully reported
+23

The Olive Thrush Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Pastorie Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 300 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

The Olive Thrush Cottage is op 'n kleinhoewe aan die rand van die dorp en bied pragtige uitsigte oor die varswater dam waar talle voëls kom kuier.

Die kothuis is rustig en vreedsaam en net 'n paar minute se stap van die pragtige Karoo-platteland af. Dit is ook net 10 minute se stap vanaf verskeie winkels en restaurante in Prins Albert. Met aankoms sal jy verwelkom word deur die bestuurder, Riaan, wat Engels en Afrikaans kan praat.

Die kothuis het 'n oopplan-area en kombuis. Daar is ook 'n kaggel met 'n sakkie hout, 'n omsetter en gratis WiFi.

Die slaapkamer het lugversorging en muskietnette om jou van goggas te beskerm. Daar is ook 'n elektriese kombers om die koue Karoonagte lekker snoesig te maak. Die slaapkamer het 'n ekstra-lang koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n groot stort en sagte, donserige handdoeke word voorsien. Avontuurlustige gaste kan lekker buite onder die sterre stort wat ideaal is op warm someraande.

Die kothuis het 'n privaat braai-area, 'n lieflike stoep en 'n swembad.Veilige parkeerplek van die straat af word voorsien. Die kothuis is die perfekte keuse vir selfsorgverblyf in Prins Albert.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Chris F
Saam met lewensmaat
5.0
LekkeRustig. Heerlik gebly - alles is goed uitgedink, prakties, nice kuns. En groot handdoeke. Sal vir seker weer hier kom bly.
Aug 2025
Tiekie V
5.0
Baie lekker, gerieflik en waarde vir geld. Fantastiese cozy cottage met moderne geriewe. Sentraal geleë in pragtige, maar rustige omgewing. Buitestort...
Sien meer
Mrt 2025
Johannes Jakobus C
Saam met lewensmaat
5.0
We enjoyed every minute of our two-night stay and considered extending it. The area, the town and the Olive Thrush cottage were simply ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Alice W
Saam met lewensmaat
5.0
Highly recommended. We had a really wonderful stay; we would definitely recommend Olive Thrush Cottage to anybody who wants a quiet, re...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Leonie P
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely. Beautifully decorated, lovely and cool as it was a very hot day in Prince Albert. Sad that we only stayed for 1 night.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 19 Pastorie Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Olive Thrush Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 300
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 300
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Pastorie Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d01fc63a36f002dd411e97e372d56298c68d28261f8feb7d666a192ad251f8e3ace275d6d3cafa35eee912f36365de0a765?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 4 mense 33 5 1 5 19 Pastorie Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.226779 22.032994

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang