Successfully reported
+48

The Onyx Hotel

Hotel
  • Kapasiteit: 238 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 57 Heerengracht Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 720 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Onyx Hotel is gerieflik oorkant Kaapstad Internasionale Konferensiesentrum geleë en bied 'n harmonieuse mengsel van hotel- en residensiële akkommodasie en gewaagde eksterne kenmerke. Gaste kan uitsien na 'n sjiek stadservaring.

Gerieflike akkommodasie word gebied in 'n reeks woonstelle, wat bestaan uit ateljees, eenslaapkamerwoonstelle en tweeslaapkamerwoonstelle. Die woonstel-styl hotelkamers spog met skouspelagtige uitsigte oor Kaapstad en Tafelberg. Elke woonstel het sy eie privaat kombuisie, toegerus met moderne toebehore, en is ingerig met pragtige ontwerpafwerkings en dekor.

Die hotel bied 'n restaurant op die gebou se grondvloer, 'n swembad, die Sanctuary Spa en 'n gimnasium.

Die ligging bied toegang tot Kaapstad se middestad, V&A Waterfront, en talle besienswaardighede in die stad.

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad
Restaurant op die perseel

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Newmark Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 10

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 57 Heerengracht Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 720
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 720
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 238 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 57 Heerengracht Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc6279f6e8b7f8516725af890ef0500e5b1dff01317ad51f31492a7e5f3b5700930d71d71c34112eb416692b8a225442bea9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 720 per nag, vir 2 mense 57 Heerengracht Street Cape Town 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.917703619313 18.427104217197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang