The Onyx Hotel
- Kapasiteit: 238 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 57 Heerengracht Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R3 720 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Onyx Hotel is oorkant die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum en bied ’n mengsel van hotel- en residensiële verblyf en opsigtelike eksterne versierings. Gaste kan na ’n sjiek ervaring in die stad uitsien.
Gerieflike verblyf word in ’n reeks woonstelle gebied, wat studios, eenslaapkamer-woonstelle en tweeslaapkamer-woonstelle insluit. Die hotelkamer in ’n woonstel-styl bied pragtige uitsigte oor Kaapstad en Tafelberg. Elke woonstel het ’n privaat kombuisie met moderne toebehore en dit het pragtige afwerkings en dekor.
Die hotel het ’n restaurant op die gebou se grondverdieping, ’n swembad, Sanctuary-spa en ’n gimnasium.
Die ligging bied toegang tot Kaapstad se middestad, die V&A Waterfront en verskeie besienswaardighede in die stad.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Newmark Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 10
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 57 Heerengracht Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 238 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 57 Heerengracht Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang