The Palace All-Suite
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 20 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 58 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 211 OR Tambo, Parade, Durban, 4056, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 725R1 380 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Geleë op Durban se Golden Mile, net 35 kilometer vanaf King Shaka Internasionale Lughawe, The Palace All-Suite bestaan uit 76 hoë luukse woonstelle, met manjifieke see-uitsigte. The Palace is 'n wonderlike wegbreekplek om te ontspan, die son te geniet en pretbelaaide aktiwiteite te geniet.
Die woonstelle beskik oor lugversorging, kamerdiens, inbel-internet, DStv met beperkte kanale en 'n skoonmaakdiens.
Geriewe op die perseel sluit 'n restaurant, sauna, buiteswembad, Jacuzzi, welstandsentrum, asook 'n kroeg/cocktail-sitkamer in. Wasgoeddiens word ook op versoek verskaf.
Nabygeleë besienswaardighede sluit uShaka Marine World, die Durbanse strandfront, ysskaats, gholf by die nabygeleë gholfbane, perdry en rolbal in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
First
Reservations ...
Eiendomme 29
Resensies 912
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 211 OR Tambo, Parade, Durban, 4056, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Palace All-Suite het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 58 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 211 OR Tambo, Parade, Durban, 4056, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang