Successfully reported

The Palms

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Rene O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Verblyf is baie netjies, veilig, skoon en privaat. Verblyf is baie netjies, veilig, skoon en privaat. Lekker privaat parkering en gedeelte om te braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sidonia H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Excellent secure and comfortable overnight accommodation. Pleasant overnight stay. Excellent service. Clean, well equipped and well kept.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annolien D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Goeie en vriendelike diens. Lekker gebly, persoonlike verwelkoming deur gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie V
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Uitstekend. Baie lekker gebly, 'n skoner plek sal julle nie maklik kry nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carl D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Skoon, net, 100% uitgerus met alles wat mens nodig het. Ons het vreeslik lekker gebly. Die plekkie was baie skoon en net.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karin B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Rustig en baie stil. Baie rustig en skoon. Het lekker gerus na 'n lang pad. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nandi D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Lieflik. Ons het baie lekker gebly. Baie netjies en skoon. Veilige onderdakparkering. Stil en rustig. Ruim en gerieflik. Baie naby aan talle winkels en restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Kan beslis aanbeveel. Baie lekker gebly, pragtige plek, skoon en netjies. Alles wat nodig is, is verskaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie skoon, netjies en verwelkomende plekkie. Die verblyf was heerlik en ontspannend. Die plekkie is baie skoon, netjies en ruik baie lekker. Die sitplek buite is gerieflik en redelik privaat. Die gasheer is vriendelik, hulpvaardig en tegemoetkomend. Sal The Palms definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Helgaardt Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 49 Schnehage Cresent, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba42fe442c0e43738a6c206ddab42fe78856157921885ea54a0e221acd9007f36d56a1ca7a814a0c2abfc169f11a602415b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 49 Schnehage Cresent Fichardtpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.152453424448 26.175727509787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang