Successfully reported
+38

The Palm

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Parkechester Avenue, Pinelands, Cape Town, 7405, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Palms Pinelands is 'n eenheid met 'n aparte ingang wat op die eienaar se perseel in Pinelands geleë is. Pinelands is 'n boomryke voorstad wat baie sentraal in Kaapstad is. Die middedorp is 10 km ver en die lughawe is 15 km ver. The Palm is 5 minute van die Vincent Palloti-hospitaal af geleë, 10 minute vanaf die Rooikruis Kinderhospitaal, asook UCT Hospitaal en stapafstand van Old Mutual af.

Die oopplan-eenheid is privaat en het 'n dubbelbed met slaapplek vir 2 gaste. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. In die kamer is daar 'n yskas, mikrogolf, ketel en tee-en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n sytafeltjie, 2 stoele en 'n TV met DStv. Gratis WiFi toegang is beskikbaar. Daar is 'n aparte kombuisie langs die kamer met 'n oondjie, broodrooster en alle nodige toebehore en breekware om gaste se selfsorgverblyf te vergemaklik. Slegs vir gaste wat 7 dae of langer bly, is daar weeklikse skoonmaakdienste beskikbaar.

Veilige parkeerplek word voorsien vir motors. 'n Wasgoeddiens is teen 'n nominale fooi per bondel beskikbaar en sluit was, droogmaak en vou in. Die gashere is meer as gewillig om enige voorstelle te maak of raad aan gaste te gee om hul Kaapstad-wegbreek onvergeetlik te maak, en verwys hul na toeriste-aantreklikhede en goeie plaaslike restaurante.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Lanita M
Saam met lewensmaat
5.0
The Palms is alles wat mens nodig het en nog meer! Dis rustig, veilig, ens. Heerlike verblyf! Rustig en gerieflik.
Apr 2025
Igna M
5.0
Gerieflike verblyf. Dis al ons tweede keer wat ons by The Palms oorbly en sal enige tyd weer teruggaan. Die plek is goed ingerig en veilig. Colleen is...
Sien meer
Mrt 2025
Matt R
Besigheidsreis
5.0
I will be back! Great water pressure and stable WiFi.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Lanita M
Saam met lewensmaat
5.0
N Pragtige, goed toegeruste eenheid. Netjies, veilig met alles wat 'n mens nodig het. Uit die boonste rakke!
Jan 2025
Wanita U
Besigheidsreis
5.0
Modern, ruim, netjies, veilig, alles ingesluit. Wat 'n lieflike plekkie. Modern en skoon. Gasvrou het aan alles gedink en het ons so tuis en welkom la...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Colleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 8 Parkechester Avenue, Pinelands, Cape Town, 7405, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Palm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Parkechester Avenue, Pinelands, Cape Town, 7405, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA248e12af5847ed5e9f7973c009f6991ea55c6501428150599c0df9b0eeac002213de0a524be3010b0835166883d6dcce0325?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 8 Parkechester Avenue Pinelands 7405 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.928296684348 18.511167615652

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang