Successfully reported
+25

The Palms

  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 59 Dundas Street, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Palms is langs die Groot-Visrivier in die bekoorlike dorpie Nxuba (Cradock) geleë en bied gerieflike verblyf in 'n rustige tuin.

Ons bied verblyf in 13 luukse eenhede. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort of ’n stort-oor-bad en beskik oor 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en 'n kombuisie met ’n yskas en mikrogolfoond. 8 van die eenhede het ook toegang tot 'n privaat binnehof en braai-area. Die Rustieke Eenheid is apart van die ander eenhede en het 'n badkamer met 'n Victoriaanse bad. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

The Palms bied 'n konferensie- en troulokaal vir tot 200 gaste. Die gastehuis is naby restaurante, antiekwinkels, 'n kwekery, Steers, KFC en 'n Shoprite.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 157 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Angus T
5.0
Hands down the best accommodation in Cadock in every sense of the word. Stay at The Palms every year at this time and it is always a ve...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Sanet M
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Was 'n lekker rustige toevlug en lekker geslaap na 'n lekker borrelbad.
Des 2024
Jaco B
Saam met lewensmaat
5.0
Was baie lekker gewees. Baie netjies. Was 'n heerlike blyplek en het tuis gevoel.
Sep 2024
Ilze B
Saam met vriende
5.0
Julle. Het 'n juweel in Cradock! Lekker gebly en soveel waarde vir geld. Ons het 'n heerlike plek. Dit is 'n pragtige plek. Ek sal graag wil weet watt...
Sien meer
Jan 2024
Fiona H
Saam met lewensmaat
4.6
Comfy. Always a pleasure to stay there.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Cormelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 157

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 59 Dundas Street, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Palms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 59 Dundas Street, Cradock, 5880, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQwMzg4YjZkLWNiZDgtNGM5MC1iMWRkLWZhYWFkMDA2MzRlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 157 5 1 5 59 Dundas Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.166278 25.613498
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang