The Palms
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Die trou- en konferensiegaste het toegang tot parkeerplek op die straat naby die ingang.
Oornag-gaste het toegang tot veilige parkeerplek.
Ontbyt is beskikbaar op versoek teen ’n addisionele R80 per persoon.
Volledige aandete moet 48 uur voor die inklokdatum bestel word teen R150 per persoon.
Ligte aandete moet 48 uur voor die inklokdatum bestel word teen R120 per persoon.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 35 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 59 Dundas Street, Cradock, 5880, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang