The Pebbles
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R450.00 per bespreking
Prys sluit in
- Pebbles One
- Selfsorg
- Pebbles Two
- Selfsorg
Huisreëls
Die 2 eenhede kan apart vir 7 gaste of as 'n geheel vir 14 gaste bespreek word.
Daar is nie 'n motorhuis nie.
Linne en badhanddoeke word voorsien en gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Skoonmaakdienste is ingesluit.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beachfront, off Main Street, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang