Successfully reported

The Perfect Beach Escape - 6 Sovereign Sands

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R850.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
- Gedeeltes van die instansie word via trappe bereik en is moontlik nie vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik nie.
- Die eenhede is naby mekaar en harde musiek en geraas word nie tussen 22:00 en 07:00 toegelaat nie. Klank vanaf die balkon trek, so gaste moet asb. ander respekteer.
- Partytjies word nie toegelaat nie.
- Gaste moet die volledige bepalings en voorwaardes, soos deur die beheerliggaam verskaf, aanvaar.
- Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Umvoti Street, Sovereign Sands 6, Blythedale, 4449, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7483ccd2a9077997c252eeb11229ff0691397a1073cec2d33ea6bd44492d5c6aaeeea01ef4678ed11e147de7c6ac7c2c511d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Umvoti Street Sovereign Sands 6 4449 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.367000478768 31.354920876396

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang