Successfully reported
+32

The Pink Chair

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 94, Route 96, Magaliesburg, 1736, Gauteng
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

The Pink Chair is in Magaliesburg geleë, die eenheid is naby The Cradle of Humankind en Plumari Private Reserve. die eenheid is ook naby trou-venues en plaaslike restaurante.

Die selfsorg-eenheid het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Gaste kan 'n ete by die etenstafel geniet.

Die eenheid het ook 'n sitkamer met 'n enkelbed en gemaklike rusbanke, asook komplimentêre WiFi. Die eenheid het ook 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, stoof en oond. Daar is 'n kampbedjie beskikbaar vir babas.

Ander geriewe sluit veilige onderdakparkeerplek met buitebraaigeriewe in.

Doendinge in die omgewing sluit voetslaan, bergfietsry en voëlkyk in. Die gasheer aanvaar geen verantwoordelikheid vir beserings of verlies van eiendom tydens die gas se verblyf nie.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Marietha S
Gesin met tieners
5.0
Ons het baie lekker gebly. Het tuis gevoel. Ons het baie lekker gebly. Die plek was baie skoon en netjies. Veronica is baie vriendelik en behulpsaam e...
Sien meer
Sep 2025
Michelle B
Gesin met klein kinders
5.0
The Pink Chair Guesthouse - highly recommended! The hosts were lovely - always available if we needed something. The cottage was cozy a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Janel K
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig verby! Dit is die mooiste plek met die beste geriewe! Dit was absoluut die moeite werd. Ek sal vir seker weer The Pink Chair kies bo enige and...
Sien meer
Apr 2025
Chris B
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie tuis gevoel. Die gastehuis is goed geleë, skoon, ruim en netjies. Ons was baie vriendelik ontvang en het baie lekker gebly.
Mrt 2025
Jan V
Besigheidsreis
5.0
Dis geleë in die Magalies Meander, pragtige bome en tuin met lieflike uitsig. Vriendelik ontvang en Veronica het vir seker dat die woon eenheid netjie...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Veronica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Plot 94, Route 96, Magaliesburg, 1736, Gauteng
  • Gaste dink The Pink Chair het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 94, Route 96, Magaliesburg, 1736, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc4f49c234dbba0292eaf012a0984e21de257fa7ff005ffa358a140866749c2f2bf0410e01330e594b3a665d66215fc539ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 9 5 1 5 Plot 94 Route 96 1736 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.967556065875 27.543662083285

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang