The Place to Stay Apartment
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R330.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Kry 10% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Hierdie huisreëls is ontwerp om 'n gemaklike, veilige en seker verblyf te verseker, en om die woonstel vir toekomstige gaste te beskerm. Lees dit asseblief sorgvuldig deur voordat u bespreek.
Die woonstel is op die eerste verdieping met 'n oop balkon en trap. Kinders moet te alle tye onder ouerlike toesig wees. Wasgoed of handdoeke mag nie oor die balkon of relings gehang word nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie. The Place to Stay is 'n streng rookvrye eiendom, wat e-sigarette, vapes en elektroniese nikotientoestelle insluit. Rook en braai word nie op die balkon of binne die woonstel toegelaat nie.
Geen ekstra gaste buiten dié wat bespreek is, mag oornag nie. Partytjies of geleenthede word nie toegelaat nie. Gaste moet bure respekteer en geraas tot 'n minimum beperk, veral na 22:00.
Sluit altyd die woonstel se sekuriteitstraliedeur wanneer u vertrek, aangesien dit nodig is vir versekeringsdoeleindes.
Maaltye moet in die eet- of kombuisarea geniet word; geen kos of drankies word in die slaapkamers toegelaat nie (verseëlde gebottelde water word toegelaat). Gaste is verantwoordelik vir enige skade wat tydens hul verblyf aangerig word.
Gaste bly op eie risiko. Die eienaars is nie aanspreeklik vir enige besering, ongeluk, verlies of skade tydens verblyf nie. Die gebruik van die trappe of woonstelgeriewe is na goeddunke van die gaste.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Flat 9, Beacon Isle Drive, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang