Successfully reported

The Point

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Op die Nippertjie-aanbod

Kry 20% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls

Neem asseblief kennis dat die eienaars 'n privaat kantoor en werkspasie op die eiendom het met 'n aparte ingang vanaf die hoofhuis.
Partytjies en geleenthede word nie toegelaat nie.
Slegs geregistreerde gaste word op die eiendom toegelaat.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Stilte ure is van 22:00 tot 08:00. Wees asseblief bedag op geraasvlakke, veral in buite-areas, aangesien die eiendom in 'n woonbuurt is.
Rook, insluitend hubbly/waterpyp en vaping, word nie binne die eiendom toegelaat nie.
Die gebruik of besit van onwettige middels is streng verbode.
Vuurwapens, gevaarlike wapens, of beperkte items word nie op die perseel toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R4 400
R 4 400 R 3 520
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R4 400
R 4 400 R 3 520
per nag (plek vir 10)
Vanaf R4 400
R 4 400 R 3 520
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Popham Street, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0aa09e60072292d96ed5bb6abff7d2aed6c4dac3a0408991d9963c717e2a76000ca7e410c7e714994673f805da5959273752?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 400 nouVanaf R3 520 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 12 Popham Street Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.8212 18.48461

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang