Successfully reported
+11

The Quilters Loft

  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Jasmyn Crescent, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Quilters Loft is 'n knus selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang wat op die eienaar se perseel in Stilbaai-Wes geleë is. Dit is ideaal vir 'n paartjie en 2 kinders.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid sluit 'n goed toegeruste kombuis met 'n tweeplaatstoof en mini-oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas in. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir diegene wat verbind wil bly, is gratis Wi-Fi beskikbaar, saam met baie boeke om te lees.

Die eenheid sluit 'n binnenshuise vermaakarea met gemaklike sitplek en 'n ingeboude braai in. Gaste trek ook voordeel uit veilige parkeerplek en 'n gerieflike ligging naby die strand en plaaslike winkels.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Enkelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Sharlton G
Saam met lewensmaat
5.0
Kom raak ontslae van stres by The Quilters Loft! En ervaar gasvryheid soos min. Baie netjies. Die gasvrou het die plek keurig gemeubileer en aandag ge...
Sien meer
Okt 2025
Hendrieka F
5.0
Ek en my suster is albei baie beïndruk met hoe The Quilters Loft ingerig is. The Quilters Loft is so netjies en skoon met baie natuurlike lig en pragt...
Sien meer
Sep 2025
Hope F
Besigheidsreis
5.0
Friendly owner and nice place. Good and clean place to stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Annemie C
Saam met vriende
5.0
Bliss and a home away from home. Dit was heerlik! Die akkommodasie is so mooi en keurig toegerus, netjies en die gasvrou het 'n hart van goud.
Sep 2025
Ej T
Saam met vriende
5.0
Baie lekker. Ons het baie lekker gebly.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 3 Jasmyn Crescent, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Quilters Loft het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Jasmyn Crescent, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba01326678ffe43757b95c2d21e032db1deb306d57bf862d588b5b3d25259f8e963568e2d25ceea9684fad5b75258ae20cda?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 3 Jasmyn Crescent Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.3842676 21.4021311

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang