Successfully reported

The Railway Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Elaine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie netjies en skoon, met pragtige uitsig oor die berge. Stil, rustig en salig. Als wat jy nodig het en meer .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carike H
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Baie netjies. Baie lekker gebly, sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthea J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Very peaceful. Highly recommended. The owner was very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
The Railway Cottage
Hi Anthea, it was a pleasure to host you and your family.

Ronelle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie lekker akkommodasie. Pragtige cottage met alles wat jy nodig het daarin. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonecia J
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Baie lekker gebly. Willem is die beste gasheer ooit. Sjoe, ek weet nie eers waar om te begin nie. By al die plekke wat ek al ingeboek was, het ek nog nooit so vriendelike gasheer teëgekom nie. Willem is regtig 'n amazing host/persoon. Die Kothuis is ruim, skoon en netjies. Pragtige skilderye wat self deur hom geskilder is. Veilige en rustige area met 'n pragtige uitkyk oor die Outeniqua-berge. Ek beveel hierdie plekkie definitief aan en sal beslis weer daar boek. Mag jou gastehuis geseën bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liandre B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Great. Awesome cosy cottage. Modern locking up and go. Next to train tracks, so early mornings you see the Outeniqua railroad train going past.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
The Railway Cottage
Dankie, sien uit om julle weer te ontvang

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Railway Cottage. Fantastiese verblyf. Baie lekker gebly, verblyf, skoon, netjies, veilig en goeie ligging, pragtige uitsig. Alles wat jy nodig het en nog meer. Vriendelike ontvangs deur gasheer. Sal The Railway Cottage definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
The Railway Cottage
Dankie Johan dat julle van ons gebruik gemaak het. Altyd lekker om sulke aangename gaste soos julle te ontvang.

Nikita V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2025

Mooi, gemaklik en rustig. Baie lekker gebly. Baie mooi. Kan berge sien en in 'n rustige woonarea. Baie sentraal.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Paula H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Baie lekker gebly in The Railway Cottage. Lieflike verblyf in George.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

5 ster verblyf. 5 ster verblyf, skoon, netjies, veilig en goeie ligging, pragtige uitsig. Alles wat jy nodig het en nog meer. Vriendelike ontvangs deur gasheer. Sal The Railway Cottage definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1a Andrew Swart Drive, Fernridge, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgyNmIwYTAxLTQ5YWItNDZiYS05Yjc4LTE1MTkyZjBmOGE2MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense 44 5 1 5 1a Andrew Swart Drive Fernridge 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.94438446393 22.464554245626
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang