The Rawstornes @ 268
Beskrywing
Dié kamer het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 2 driekwartbeddens in die tweede kamer, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n yskas, ketel, mikrogolfoond, TV met sekere DStv-kanale en lugversorging.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Hierdie gastehuis is toegerus met sonkrag en rugsteun in geval van beurtkrag of kragonderbrekings.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamer het 'n ketel, yskas, mikrogolfoond, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler, en lugversorging.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf vir 2 gaste.
Huisreëls
Hierdie gastehuis is toegerus met sonkrag en rugsteun in geval van beurtkrag of kragonderbrekings.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ibhubesi is ingerig met 6 enkelbeddens en 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, stoof, oond en yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n TV met geselekteerde DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
6 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates are bed only
Huisreëls
Hierdie gastehuis is toegerus met sonkrag en rugsteun in geval van beurtkrag of kragonderbrekings.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 31 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 268 Voortrekker Street, Greytown, 3250, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang