The Red Door
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Geelhoutlaan, Proteapark, Rustenburg, 0300, Noordwes
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Red Door bied 'n gerieflike en netjiese eenheid in Proteapark, Rustenburg, ideaal vir sakereisigers of gaste wat oornagverblyf soek.
Hierdie knus eenheid is apart van die eienaar se hoofhuis en het 'n privaat ingang. Dit is ingerig met 1 dubbelbed en en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne, handdoeke en seep word voorsien.
Boonop is die kamer toegerus met 'n ketel, yskas en mikrogolfoond vir verhitting en eetdoeleindes.
Gaste word veilige en skadu-parkeerplek aangebied.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Leanna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 11 Geelhoutlaan, Proteapark, Rustenburg, 0300, Noordwes
- Gaste dink The Red Door het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Geelhoutlaan, Proteapark, Rustenburg, 0300, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang