Successfully reported

The Red Fox

The Red Room
Vanaf
Vanaf R 639
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié skuurstyl-eenheid het slaapplek vir 2 gaste in 'n mezzanine-kamer wat met 'n trap toeganklik is. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Op die onderste verdieping is 'n oopplan-kombuisie toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en broodrooster. Komplimentêre tee, koffie, suiker en melk word voorsien. Boonop kan gaste die gerief van gratis WiFi, 'n klein 2-sitplek-eettafel en sitplek buite op die patio geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Temperatuurbeheer
Waaier
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Gaste moet asb. die bure respekteer en geraasvlakke tot 'n minimum hou tussen 21:00 en 08:00.
Die verblyf is nie geskik vir partytjies nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Blue Room
Vanaf
Vanaf R 639
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié skuurstyl-eenheid het slaapplek vir 2 gaste in 'n mezzanine-kamer wat met 'n trap toeganklik is. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Op die onderste verdieping is 'n oopplan-kombuisie toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en broodrooster. Komplimentêre tee, koffie, suiker en melk word voorsien. Boonop kan gaste die gerief van gratis WiFi, 'n klein 2-sitplek-eettafel en sitplek buite op die patio geniet. Braaigeriewe en parkeerplek op die perseel is op die perseel beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Melk
Broodrooster
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Draagbaar
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Gaste moet asb. die bure respekteer en geraasvlakke tot 'n minimum hou tussen 21:00 en 08:00.
Die verblyf is nie geskik vir partytjies nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 639
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir Lowry's Pass Road, Farm 16, Welko Farm, Somerset West, 7135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA452af9db216819e6b3214f163e2b0a835678155adbab9cfb764ae4417dd8bfcccf1a60936099ea0bf52f022693bb6dc451c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R639 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 Sir Lowry's Pass Road Farm 16, Welko Farm 7135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.115763675565 18.88996965984
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang