Successfully reported
+16

Sea Point Luxury Studio Apartment

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 377 Arthur Road, The Sage, Sea Point, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sea Point Luxury Studio Apartment is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Seepunt. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike en gerieflike huis tydens hul besoek aan hierdie kusvoorstad in Kaapstad.

Die ateljeewoonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is gemeubileer met 'n gemaklike rusbank, 'n slim-TV met Netflix en 'n aangewese werkruimte. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n balkon met uitsigte oor die binnehof, 24-uur-gasondersteuning en sekuriteit. Die gebou is ongeveer 300 m van Brokenbath-strand en Seepunt-promenade af, met plaaslike geriewe soos winkels en restaurante in die nabyheid. Besienswaardighede soos die V&A Waterfront, Lions Head, Tafelberg-kabelkar en die stadskom kan geniet word.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Stewart Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • 377 Arthur Road, The Sage, Sea Point, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Point Luxury Studio Apartment het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 377 Arthur Road, The Sage, Sea Point, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82b00e521b4e0a222111f88b935ec9a23980ff25ee00b9a7ffdf29a567a8668a62a47fea43602ea365491cdd09618077b3fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 4 5 1 4 377 Arthur Road The Sage 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -33.9175959 18.3884473

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang