Successfully reported

The Sea Cottage Accommodation

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Dubbelkamers
Slegs verblyf.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis.
Kamers met slaapplek vir 4
Slegs verblyf.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis.
Huisreëls

Onbeheersde gedrag wat ander gaste steur, sal nie aanvaar word nie.
Enige skade aan eiendom wat aan The Sea Cottage behoort moet deur die verantwoordelike party vervang word.
Slegs die gaste wat by die bespreking ingesluit is, word toegelaat om in die verblyf te bly.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kinders moet te alle tye onder toesig van hul ouers wees terwyl hulle op die eiendom is.
Rook word nie binne die kamers toegelaat nie, maar aangewese rookareas is op die stoep en in die buite-areas beskikbaar.
Inklok is tussen 14:00 en 19:00, en laat aankoms moet vooraf gereël word.
Braaiareas is beskikbaar vir gaste se gebruik, maar hulle moet hul eie hout en vuuraanstekers voorsien.
Breekware en eetgerei sal voorsien word.
WiFi-toegang is op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Sybille Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f1cdd787a017205e54d082ca7468edd44cbf35d1572c63c62b58376eef53712ceb155485c6dca3acaff34a23d71c993cf2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 42 Sybille Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.102724632543 18.305232411045
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang