Successfully reported

The Shack

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Nel D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Was fantasties. Alles was soos op foto's en in werkende toestand. Eienaars baie vriendelik en bitter behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlike verblyf met mooiste uitsig. Ons het die verblyf baie geniet. Die plek is netjies, gemaklik en bied 'n asemrowende uitsig wat elke oggend spesiaal maak. Die perfekte plek om te ontspan en die omliggende area te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesel K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Die rustigheid en mooi omgewing het ons siele gelawe. The Shack is 'n klein juweeltjie in 'n asemrowende omgewing met 'n pragtige uitsig. Ons was baie beïndruk met die goeie kwaliteit implemente en toerusting in die kombuis asook die beddegoed. Versiering in die kothuis is ook baie keurig gedoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

De Wet D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Stil, rustig. Weg van alles, mooi uitsig, nie te ver uit die dorp vir as jy dalk iets wil koop. Lekker gebly vir die wat stil en rustig wil wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Caren C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Puik diens, ongelooflik skoon en netjies, net lekker. Waarde vir geld. Vir 'n wegbreek van alles was die Shack die perfekte plek. Was baie goed vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekker en mooi natuur. Baie lekker gebly en 'n baie mooi uitsig en rustig. Vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre F
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2024

Sal definitief The Shack aanbeveel. Ons het baie lekker gebly. Eienaars baie vriendelik en gasvry. Goeie kommunikasie met hul gaste. Sal dit aanbeveel vir 'n rustige wegbreek in die natuur saam met familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Lekker rustig gebly in 'n prentjie mooi omligging. The Shack is ook 'n baie netjiese blyplek met 'n pragtige omligging en uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dandre D
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Baie geseend! Ons het dit vreeslik geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Don W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Stunning views of the surrounding area, well worth the stay. Stunning views of the mountains and valley below. Great that it's off the Eskom grid, so no inconvenience with load shedding. Glad I was in a 4x4 though as the roads were somewhat rough after the recent floods. Well worth a tricky drive to end up with the spectacular views. A downside is that the beds were hard and not particularly comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lzune Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Novo Road, Hughes Farm 114, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf31a84b9ff5a2f1c6aa29215aa79afea09741649b8879ee31f902fcad4cdf91309c7374291428a0a70cfbbea88e2e367052b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 Novo Road Hughes Farm 114 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.039591967995 21.262223411345
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang