Successfully reported
+20

The Shack

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
    2 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Mars Road, Marina Glen Holiday Resort, Marina Beach, 4281, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Shack is 'n knus selfsorg-vakansiekothuis in 'n veilige kompleks in Marina Glen Vakansieoord, Marina Beach. Dit bied gerieflike verblyf vir 2 volwassenes en 3 kinders.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n enkelbed en 'n stapelbed het. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus en sluit 'n mikrogolf in vir gerief. Die kothuis se sitkamer bied 'n pragtige see-uitsig. Alhoewel daar geen Wi-Fi is nie, kan gaste hul eie dongle vir internettoegang gebruik. Flieks kan op 'n persoonlike skootrekenaar gestroom word.

Die kompleks het ook 'n swembad, 'n putt-putt-baan en 'n saal waar kinders snoeker en tafeltennis kan speel.

Marina Beach, aangewys as 'n Blouvlagstrand, verseker veiligheid en kwaliteit. Dit beskik oor 'n getypoel vir ekstra genot.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Lana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 17 Mars Road, Marina Glen Holiday Resort, Marina Beach, 4281, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Shack het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    2 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Mars Road, Marina Glen Holiday Resort, Marina Beach, 4281, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41d0d3d3da85fc595bf8691908d06fe0d361d83ead2c787e2dda8b78beeea7516a20313cdf570b2f28da7405e766aa479c0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 17 Mars Road Marina Glen Holiday Resort 4281 KwaZulu-Natal 021 201 8901 11:00-16:00 10:00 -30.931844461258 30.302175879478

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang