The Shark Bay Villas
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 31 Okt 2025 tot 30 Apr 2026.
Prys sluit in
- 2 Bedroom Superior Villa Apartment
- Selfsorg
- 2 Bedroom Luxury Villa Apartment
-
Rates are displayed on a self-catering basis.
- Executive Villa with Lagoon View
-
Rates are displayed on a self-catering basis.
- Deluxe Villa with Lagoon View
-
Rates are displayed on a self-catering basis.
Huisreëls
Gaste word vriendelik versoek om geraasvlakke in ag te neem om 'n gemaklike omgewing vir almal te verseker. Oormatige geraas, insluitend harde musiek, word nie toegelaat nie, veral gedurende aangewese stil ure tussen 22:00 en 07:00.
Bedryfstye:
Maandag - Sondag: 08:00 - 22:00
Let wel, die kombuis sluit om 20:30.
Die kroeg bly oop tot 22:00.
Bedieningstye:
Ontbyt: 08:00 - 11:00
Middagete: 12:00 - 17:00
Aandete: 18:00 - 22:00
Kamerdiens is beskikbaar. Vir die hotel sal die kelner jou kos direk na jou kamer bring, maar vir die villas sal jy dit by die hotel moet kom afhaal.
Borrelbadfooi uitgesluit - Ekstra koste is 'n eenmalige fooi van R500 per gebruik.
Warm bad moet bespreek word voor u aankoms of enige tyd gedurende u verblyf voor 15:00.
Wat ingesluit is: Bad gevul + 1 sak hout om die vuur aan te steek + Aanmaakblokkies + Vuurhoutjies.
Opsionele hervulling: R500 per hervulling (op aanvraag).
Ekstra hout: Kan by ontvangs gekoop word.
Veiligheidsnota: U sal die vuur self moet aansteek; dit neem 2-3 uur om te verhit.
Om te bespreek of enige vrae te vra, kontak ons gerus – ons help graag!
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 72 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Grysbok Close, Langebaan, 7375, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang