Successfully reported

The Shoe Guest House

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Sanja C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Stunning Skoenhuis and ondervinding, het dit met my hele familie dadelik gedeel! Baie lekker gebly! Vriendelike, warmhartige mense. Baie oulike en oorspronklike Skoenhuis en pragtige ander huise. Ons het dadelik tuis gevoel! Skoengrot het ons geestelik verryk, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Pragtige area. Heerlik gekuier. Oulike huisie en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan H
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2025

Vriendelike en gasvrye diens. Mooiste huisies in pragtige omgewing. Baie lekker gebly, geslaap en geëet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Heleen C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Goed geleë as oornagverblyf oppad na Kruger Nasionale Park of Blyderivier. Ons was aangenaam verras met die hele opset by The Shoe Guest House. Die feit dat die verblyf ingerig is om selfonderhoudend te wees t.o.v. krag, dat braaipakke en/of etes verkoop word en die mooi omgewing waar die gastehuis geleë is, was vir ons alles redes waarom ons weer daar sal oornag oppad na die Laeveld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marne P
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mei 2024

Personeel by ontvangs was glad nie vriendelik nie. Skoonmaakpersoneel baie vriendelik. Ja. Huisie se opset is prakties.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Frans V
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Alles lekker en goed soos geadverteer. Baie lekker oorgeslaap. Stil en rustig. Die swembad het ons gered na 'n lang dag op die motorfietse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Baie lekker. The Shoe het hulle eie mensgemaakte grot om te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wouter M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2023

Ongelooflik lekker gekuier en gerus. Skoon, netjies en vriendelike mense. Lekker kos en gerieflike blyplek met alles wat jy nodig het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Trudie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2022

Baie lekker, stil plekkie om te ontspan. Lekker plekkie. Sal dit aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Heila C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Baie rustig en 'n baie mooi plek. Ons het baie lekker gekuier, baie netjiese plek en rustig. Sal weer teruggaan om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Michell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R36 Main Road, 20km from Ohrigstad, Ohrigstad, 1122, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAwZGJlOWNjLTRhNzEtNDlhMy1iY2M3LTUxNWUwNDZlNTExZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 R36 Main Road 20km from Ohrigstad 1122 Limpopo 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -24.584890330335 30.632645487785

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang