Successfully reported
+57

The Shoe Guest House

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R36 Main Road, 20km from Ohrigstad, Ohrigstad, 1122, Limpopo
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Shoe Guest House word besit deur The Shoe Ministries, 'n nie-winsgewende organisasie wat die gastehuis gebruik om geld te bekom vir hul doel, om die Evangelie aan alle nasies te verkondig. Dit bied basiese verblyf op 'n omheinde plaas in die middel van die bosveld en is die tuiste van 'The Shoe', 'n 12 meter lange skoen wat dien as 'n museum en 'n galery.

Dié instansie werk op 80% sonkrag en bestaan uit 8 aparte chalets, waarvan 4 rug-aan-rug onder een dak is. Dit was vroeër 'n groot plaashuis wat in 4 chalets geskei is. Hierdie chalets is almal toegerus vir selfsorg en is groot en ruim, wat dit ideaal maak vir groot groepe. Die ander 4 klipgeboude chalets is teen die voet van die berg gebou, waarvan 2 privaat, losstaande selfsorg-eenhede is en waarvan 2 slegs suites is. Geriewe sluit 'n badkamer, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Elke eenheid het 1 DSTV-kanaal en 'n OVHD-dekodeerder, waaiers en privaat braai-areas. Alle kombuise is volledig toegerus met eetgerei, stowe en mikrogolwe. Beddegoed word voorsien asook handdoeke, maar daarvoor moet gevra word. 'n Opelug, koue water swembad en pooltafel is beskikbaar vir gaste.

Die Shoe Guest House is besig om 'groen' te word en weens die sonkrag sal geen elektriese verwarmers in ons eenhede voorsien of toegelaat word nie. As jy in 'n klipgeboude eenheid bly, sal 1 sak gratis vuurmaakhout voorsien word sodat jy in die binnenshuise kaggel kan brand. Enige bykomende sakke hout kan by die Kiosk gekoop word. Alle beddens word ook van warmwaterbottels voorsien. Hou dit asseblief in gedagte voordat u bespreek, want dit kan 'n probleem vir sommige gaste wees. Warm water word gemaak met 'n houtgevuurde donkie en alle chalets is toegerus met gasstowe vir verhitting van water en kook.

Verder is die Teetuin oop vir gaste tussen 9:00 en 17:00. Ligte etes en ontbyt word heeldag bedien. Aandete kan op versoek gereël word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Michell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • R36 Main Road, 20km from Ohrigstad, Ohrigstad, 1122, Limpopo
  • Gaste dink The Shoe Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R36 Main Road, 20km from Ohrigstad, Ohrigstad, 1122, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAwZGJlOWNjLTRhNzEtNDlhMy1iY2M3LTUxNWUwNDZlNTExZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 R36 Main Road 20km from Ohrigstad 1122 Limpopo 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -24.584890330335 30.632645487785

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang