The Somerset Nest
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 27 Okt 2025 tot 14 Nov 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Curlew Way, Somerset Ridge, Somerset West, 7139, Wes-Kaap
-
Vanaf
R680R612 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Somerset Nest is in Somerset-Wes geleë en bied gerieflike verblyf, ideaal geskik vir sakereisigers, paartjies en oornaggaste. Dit is naby talle winkels en restaurante.
Swaeltjie is 'n knus kamer met sy eie privaat ingang, is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamer bied 'n haardroër, 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n patio met sitplek buite, asook 'n gemeenskaplike braai-area met 'n elektriese braaipan en lugbraaier waar gaste saam maaltye kan kook.
Duifie is 'n knus selfsorg-eenheid wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid bied 'n oopplan-kombuis, 'n sitkamer en 'n patio met braaigeriewe.
'n Pendeldiens is op versoek beskikbaar. Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar.
Doendinge in die omgewing sluit visvang, wynproe, bergfietsry, tennis, voëlkyk, fietsry en swem in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Leon en Sonja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 91
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 30 Curlew Way, Somerset Ridge, Somerset West, 7139, Wes-Kaap
- Gaste dink The Somerset Nest het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Curlew Way, Somerset Ridge, Somerset West, 7139, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang