Successfully reported
+56

The Somerset Nest

Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 27 Okt 2025 tot 14 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Curlew Way, Somerset Ridge, Somerset West, 7139, Wes-Kaap
  • Vanaf R680 R612 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Somerset Nest is in Somerset-Wes en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers, paartjies en oornaggaste. Dis naby verskeie winkels en restaurante.

Swaeltjie is 'n knus kamer met sy eie ingang. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is 'n haardroër, yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe in die kamer. Gaste het toegang tot 'n stoep met sitplek en 'n braai-area met 'n elektriese braaipan en 'n lugbraaier.

Duifie is 'n knus selfsorgeenheid met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n oopplan-kombuis en -sitarea met 'n dubbelslaapbank en 'n stoep met braaigeriewe.

'n Pendeldiens is op versoek beskikbaar. Gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel agter 'n elektriese hek is beskikbaar.

Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, wynproe, bergfietsry, tennis, voëlkyk, fietsry en swem in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 91 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Reon V
Saam met lewensmaat
5.0
Very nice and quiet, enjoyed it very much. Our stay was very good.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Prof Kobus L
Saam met lewensmaat
5.0
Aangename verblyf. Vriendelike diens en gasvrou. Een van die min plekke wat bo-lakens het - dit is gewoonlik my kritiek teen gastehuise. Dankie.
Sep 2025
Bronwen P
5.0
Awesome. Very relaxing, just how we imagined it to be.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Annie W
Saam met vriende
5.0
Amazing! Beslis! Baie gerieflik.
Jun 2025
Veonique J
Saam met lewensmaat
5.0
Jy steekend. Altyd wonderlik, dis my 2de keer. Ek voel baie tuis, gemaklik en die gasvryheid is on point. Baie happy.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leon en Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 91

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 30 Curlew Way, Somerset Ridge, Somerset West, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Somerset Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R680
R 680 R 612
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R680
R 680 R 612
per nag (plek vir 2)
Vanaf R680
R 680 R 612
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Curlew Way, Somerset Ridge, Somerset West, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68506348f28786dd6065777ede1ab9f2cd703d92eb582b64495f5f27539064802fd7d7e9a8977a4ba522a0d4c07f5f0873ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R680 nouVanaf R612 per nag (plek vir 2) 91 5 1 5 30 Curlew Way Somerset Ridge 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.072315911475 18.825974402326
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang